Listen to DONKER NAG song with lyrics from Karen Zoid

DONKER NAG

Karen Zoid13 Sep 2019

Lyrics

Hier kom die donker

Hier kom die donker nag

Die donker nag is die plek waar geliefdes sal eeue wag

Al eeue wag

In die donker nag

Hier in die donker

Hier in die donker nag

Die donker nag waar vergifnis kan skitter soos ‘n ster wat wag

Die sterre wag

Van die donker nag

Slaap sag in die donker nag

Slaap sag in die donker nag

Geen klag teen die donker, geen klag teen die donker

Slaap sag in die donker, slaap sag in die donker nag

Ja

Slaap sag in die donker nag

Slaap sag in die donker nag

Daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donker

Slaap sag in die donker, die pragtige donker nag

***Lyrics are from third-parties***