ดาวน์โหลดและฟังเพลง Meisie sonner Sokkies พร้อมเนื้อเพลงจาก Refentse

ฟังเพลงMeisie sonner Sokkies

Refentse1 เม.ย. 2016

เนื้อเพลง Meisie sonner Sokkies

Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie

Ek droom van 'n warm kersfeesdag en meisiekind sonder haar sokkies

Nes 'n bicycle sonder sy klokkie, nes 'n lollipop sonder sy stokkieNes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie

 

Waai windjie waai, die dae gaan verby

Môre kom daar 'n groot geluk

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

 

Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie

Ek droom van jou voor die sendingkerk

In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie

Bokkie met die blou doek op jou koppie

Die klokkie in my hart wil okkie stoppie

Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr

Want die verlange hou nooit oppie

 

Waai windjie waai, die dae gaan verby

Môre kom daar 'n groot geluk

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

 

Iewers hier binne in my bokkie, my hart klop nes 'n toktokkie

Ek droom van 'n warm kersfeesdag my meisiekind sonder haar sokkies

 

Waai windjie waai, die dae gaan verby

Môre kom daar 'n groot geluk

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

เพลงนี้ถูกปล่อยออกมาในวันที่ 1 เม.ย. 2016, เพลง Meisie sonner Sokkies จาก Refentse ที่ร่วมกันสร้างสรรค์ท่วงทำนองและเนื้อร้องได้ยอดเยี่ยม

ดาวน์โหลด JOOX Application และ รับฟังเพลง, ชมมิวสิควีดีโอ และอ่านเนื้อเพลง แบบออนไลน์ได้ทุกที่ทุกเวลา

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Meisie sonner Sokkies (โดย Refentse), Meisie sonner Sokkies, Meisie sonner Sokkies มิวสิควีดีโอ, Meisie sonner Sokkies เนื้อเพลง, Refentse เพลง