เนื้อเพลง Gaan sê vir die angels
Begrawe vir my in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveld sand
Met geen lig wat skyn
Begrawe vir my in die Platteland
Balsem vir my met Oil of Olay
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo
En los vir my
Daar doer in die Platteland
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek’s op pad na bo
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek’s op pad na bo
As die Here my kom haal op 'n dag soos die
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap
Daar doer in die Platteland
En gee my goed vir die wat dit soek
Los net my kierie, my skoene en my hoed
Vergeet van my
Begrawe vir my in die Platteland
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek’s op pad na bo
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek’s op pad na bo
Gaan begrawe my in die Platteland
Gooi my kissie toe
Met Bosveld sand
เกี่ยวกับเพลงนี้ :
Gaan sê vir die angels ได้ถูกปล่อยออกมาเมื่อ 16 มิ.ย. 2017. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Gaan sê vir die angels, รับชมมิวสิควิดีโอ, ฟังเพลงออนไลน์ และอ่านเนื้อเพลงออนไลน์ได้ทันที Gaan sê vir die angels จาก Adam Tas ฟังเพลง Gaan sê vir die angels และสนุกสนานไปกับเสียงเพลงได้ทุกที่ทุกเวลา
Tags ที่เกี่ยวข้อง :
Gaan sê vir die angels (โดย Adam Tas), Gaan sê vir die angels, Gaan sê vir die angels มิวสิควีดีโอ, Gaan sê vir die angels เนื้อเพลง, Adam Tas เพลง