ดาวน์โหลดและฟังเพลง Verbode Vrugte พร้อมเนื้อเพลงจาก Robbie Wessels

ฟังเพลงVerbode Vrugte

Robbie Wessels3 ต.ค. 2005

เนื้อเพลง Verbode Vrugte

Verbode Vrugte - Robbie Wessels

Written by:Robbie Wessels

 

My meisie wou vir my sê

 

Ek het langs n ander paar boude gelê

 

En dis hoe sy daarvan weet

 

Ek het my boxer by sonja vergeet

My spiderman boxer by sonja vergeet

 

Verbode vrugte is vreeslik lekker

 

Verbode vrugte is nice

 

Verbode vrugte is vreeslik lekker

 

Verbode vrugte is nice

 

Sonja bly oorkant die straat

 

Ek was by haar vir n klein bietjie raad

 

En dit is toe wat gebeur

 

Sy vra my toe mos om haar rug te masseer

En haar sagte wit boudjies met room in te smeer

 

Verbode vrugte is donners lekker

 

Verbode vrugte is nice

 

Verbode vrugte is donners lekker

 

Verbode vrugte is nice

 

Verbode vrugte is donners lekker

 

Verbode vrugte is nice

 

Verbode vrugte is donners lekker

 

 

Verbode vrugte is nice

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

ฟังเพลง Verbode Vrugte โดย Robbie Wessels ด้วย JOOX Application. ผลงานจาก Robbie Wessels Verbode Vrugte เปิดตัวเมื่อวันที่ 3 ต.ค. 2005 ฟังเพลงได้ทุกที่ หรือรับชมมิวสิควิดีโอ คุณสามารถอ่านเนื้อเพลง Verbode Vrugte ได้ที่นี่เพื่อประสบการณ์การฟังเพลงที่ดีที่สุด ดาวน์โหลด JOOX Application และฟังเพลง Verbode Vrugte ออนไลน์ได้ทันที

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Verbode Vrugte (โดย Robbie Wessels), Verbode Vrugte, Verbode Vrugte มิวสิควีดีโอ, Verbode Vrugte เนื้อเพลง, Robbie Wessels เพลง