ดาวน์โหลดและฟังเพลง Honderd Duisend Maal พร้อมเนื้อเพลงจาก Elandré

ฟังเพลงHonderd Duisend Maal

Elandré1 ก.ย. 2017

เนื้อเพลง Honderd Duisend Maal

Honderd Duisend Maal - Elandré

Lyrics by:Elandré Schwartz/Dirk van Niekerk/Adolf Vorster

Composed by:Elandré Schwartz/Dirk van Niekerk/Adolf Vorster

Produced by:Dirk van Niekerk

 

Sal jy my kussing deel

 

Liggies sag hier met my hare speel

 

Tot ek wegkwyn in die nag

En wegkruip vir jakkalse wat wag

 

Sal jy my koffie maak

 

Drie jaar lank hier op 'n ou Klipplaat

 

Hier maak mense bymekaar

En jy's soos 'n rookwolk wat saggies my hartklop bedaar

 

Waar storms kom en gaan

 

As jy warm teen my staan

 

Jy het my hart verslaan

 

Een honderd duisend maal

 

Sal jy my sonlig raak

 

En my skuiling as die lug swart raak

 

Sal jy in tellings vir my sê

 

Ek is alles wat jy in die wêreld wil hê

 

Sal jy staan vyf voet vier

 

In die kamplig wat jou oë versier

 

Hoe kan mens liefde leen

Sonder wonder is jy die een

Hou my vas hier kom die reën

 

Waar storms kom en gaan

 

As jy warm teen my staan

 

Jy het my hart verslaan

 

Een honderd duisend maal

Een honderd duisend

Een honderd duisend

 

Een honderd duisend maal

 

Een honderd duisend

 

Een honderd duisend

 

Een honderd duisend maal

 

Waar storms kom en gaan

 

As jy warm teen my staan

 

Jy het my hart verslaan

 

 

Een honderd duisend maal

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

ฟังเพลง Honderd Duisend Maal โดย Elandré ด้วย JOOX Application. ผลงานจาก Elandré Honderd Duisend Maal เปิดตัวเมื่อวันที่ 1 ก.ย. 2017 ฟังเพลงได้ทุกที่ หรือรับชมมิวสิควิดีโอ คุณสามารถอ่านเนื้อเพลง Honderd Duisend Maal ได้ที่นี่เพื่อประสบการณ์การฟังเพลงที่ดีที่สุด ดาวน์โหลด JOOX Application และฟังเพลง Honderd Duisend Maal ออนไลน์ได้ทันที

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Honderd Duisend Maal (โดย Elandré), Honderd Duisend Maal, Honderd Duisend Maal มิวสิควีดีโอ, Honderd Duisend Maal เนื้อเพลง, Elandré เพลง