ดาวน์โหลดและฟังเพลง Sing Vir Liefde พร้อมเนื้อเพลงจาก Karlien Van Jaarsveld

ฟังเพลงSing Vir Liefde

Karlien Van Jaarsveld21 เม.ย. 2017

เนื้อเพลง Sing Vir Liefde

Sing Vir Liefde (为爱歌唱) - Karlien Van Jaarsveld

Written by:Johan Vorster/Christoph Kotze

 

My vriende dis tyd om te lewe

 

As ons net mekaar kan vergewe

 

Gryp nou jou naaste se hand en

Dans op die maat v an jou hart

 

Ons kyk al te lank oor die pad

 

Sonder om ander te help

 

Maak toe jou oë vat die tree die tree wat die vrede sal maak

 

Sing vir liefde sing

 

Die tyding wat ons bring

 

Nooi die mense in

 

Kom en laat ons oor begin

 

Breek nou die kettings wat terughou

 

En staanop in die naam v an saambou

 

Dit vat nie veel om te wys om my te oortuig dat ons is okay

 

Jy is 'n baken v an vrede

 

'N flitslig wat skyn vir die here

 

Die berge en dale sal hoor 'n nuwe begin lê nou voor

 

Sing vir liefde sing

 

Die tyding wat ons bring

 

Nooi die mense in

 

Kom en laat ons oor begin

 

Sing vir liefde sing

 

Die tyding wat ons bring

 

Nooi die mense in

 

Kom en laat ons oor begin

 

My vriende dis tyd om te lewe

 

As ons net mekaar kan vergewe

 

Sing vir liefde sing

 

Die tyding wat ons bring

 

Nooi die mense in

 

Kom en laat ons oor begin

 

Sing vir liefde sing

 

Die tyding wat ons bring

 

Nooi die mense in

 

Kom en laat ons oor begin

 

Sing vir liefde sing

 

Die tyding wat ons bring

 

Nooi die mense in

 

 

Kom en laat ons oor begin

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Sing Vir Liefde สามารถฟังออนไลน์ได้แล้วตอนนี้ - Sing Vir Liefde โดย Karlien Van Jaarsveld ถูกปล่อยออกมาเมื่อ 21 เม.ย. 2017 นำเสนอโดย Karlien Van Jaarsveld เป็นเพลงที่สร้างสรรค์ได้อย่างดีเยี่ยม เพราะฉะนั้นอย่ารอช้า คุณสามารถ ดูมิวสิควิดีโอเพลง Sing Vir Liefde ล่าสุด ฟังเพลงและเพลิดเพลินกับเนื้อเพลง ดาวน์โหลด JOOX Application ได้เลยตอนนี้

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Sing Vir Liefde (โดย Karlien Van Jaarsveld), Sing Vir Liefde, Sing Vir Liefde มิวสิควีดีโอ, Sing Vir Liefde เนื้อเพลง, Karlien Van Jaarsveld เพลง