ดาวน์โหลดและฟังเพลง Liefling พร้อมเนื้อเพลงจาก Steve Hofmeyr

ฟังเพลงLiefling

Steve Hofmeyr1 ม.ค. 2009

เนื้อเพลง Liefling

Liefling - Steve HofmeyrJy weet dat ek nie sonder

Jy weet dat ek nie sonder

Jou kan bestaan nie

Jy weet dat jy ook nie

Alleen kan bestaan nie

Dit weet jy goed

Liefling kan ons nie

Maar vergeet en vergewe

Liefling ek kan nie

Sonder jou verder lewe

Dit weet jy goed

Jy weet dat ou herinnerings

Nooit vergaan nie

Jy weet dat niemand ooit in

Jou plek kan staan nie

Dit weet jy goed

Liefling kan ons nie

Maar vergeet en vergewe

Liefling ek kan nie

Sonder jou verder lewe

Dit weet jy goed

Nou is die tyd moenie wag

Want ek verlang elke dag

Hier is my hart neem dit nou

Hier is my hart net vir jou

Jy weet dat ek nie sonder

Jou kan bestaan nie

Jy weet dat jy ook nie

Alleen kan bestaan nie

Dit weet jy goed

Liefling kan ons nie

Maar vergeet en vergewe

Liefling ek kan nie

Sonder jou verder lewe

Dit weet jy goed

Nou is die tyd moenie wag moenie wag

Want ek verlang verlang elke dag

Hier is my hart neem dit nou

Neem dit nou

Hier is my hart net vir jou

Jy weet dat ek nie sonder

Jou kan bestaan nie

Jy weet dat jy ook nie

Alleen kan bestaan nie

Dit weet jy goed

Liefling kan ons nie

Maar vergeet en vergewe

Liefling ek kan nie

Sonder jou verder lewe

 

Liefling jy weet

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

เพลงนี้ถูกปล่อยออกมาในวันที่ 1 ม.ค. 2009, เพลง Liefling จาก Steve Hofmeyr ที่ร่วมกันสร้างสรรค์ท่วงทำนองและเนื้อร้องได้ยอดเยี่ยม

ดาวน์โหลด JOOX Application และ รับฟังเพลง, ชมมิวสิควีดีโอ และอ่านเนื้อเพลง แบบออนไลน์ได้ทุกที่ทุกเวลา

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Liefling (โดย Steve Hofmeyr), Liefling, Liefling มิวสิควีดีโอ, Liefling เนื้อเพลง, Steve Hofmeyr เพลง