ดาวน์โหลดและฟังเพลง Onvoorwaardelik พร้อมเนื้อเพลงจาก NRG(欧美)

ฟังเพลงOnvoorwaardelik

NRG(欧美)7 ก.ค. 2014

เนื้อเพลง Onvoorwaardelik

voel jy alleen op hierdie koue groot planeet

en die reen om jou wil nie stop nie

jy sluit die deure van jou hart

en sluit die wereld af

jy kan my nie meer hoor nie

waar dit swaar is gee vir my

voor jy val sal ek jou kry

want ek weet ek kan jou laat glo

oh

daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel

ek is hier, ek is hier, net hier langs jou

waar jy vandaan kom maak nie saak nie

ons vind saam n nuwe pad want ek glo

ja, ek glo in jou hart

ek het jou onvoorwaardelik lief

ek het jou onvoorwaardelik lief

jy draai jouself toe in n warm wol kombers

maar die koudkry wil jou nie los nie

verlang na iemand wat sal vashou en nie los

want jy weet saam is ons sterker

ek sal al jou trane vang as dit afrol teen jou wang

tot jy weer kan asemhaal

daar is niks wat jy kan doen wat sal vernader hoe ek voel

ek is hier, ek is hier, net hier langs jou

waar jy vandaan kom maak nie saak nie

ons vind saam n nuwe pad want ek glo

ja, ek glo in jou hart

ek het jou onvoorwaardelik lief

ek het jou onvoorwaardelik lief

laat dit alles uit

huil jou hart uit

al die pyn is jou nie meer werd nie

jy is beter

jy is sterker

ek is altyd hier vir jou

en ek het jou onvoorwaardelik lief

onvoorwaardelik lief

(oh)

daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel

ek is hier, ek is hier, net hier langs jou

waar jy vandaan kom maak nie saak nie

ons vind saam n nuwe pad want ek glo

ja, ek glo in jou hart

ek het jou onvoorwaardelik lief

ek het jou onvoorwaardelik lief

oh

onvoorwaardelik

mm...

 

 

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Onvoorwaardelik จาก NRG(欧美) ปล่อยเมื่อวันที่ 7 ก.ค. 2014. ฟังเพลง Onvoorwaardelik พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย NRG(欧美). ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Onvoorwaardelik และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Onvoorwaardelik แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Onvoorwaardelik (โดย NRG(欧美)), Onvoorwaardelik, Onvoorwaardelik มิวสิควีดีโอ, Onvoorwaardelik เนื้อเพลง, NRG(欧美) เพลง