เนื้อเพลง My Hart Het Klaar Besluit
My Hart Het Klaar Besluit - Monique/David Fourie
Bly net hier
Bly net hier vanaand tot dit lig is
Het jou nodig
My lief ek tel elke uur
En ek tel sekondes af
Tot ek terug is
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Ek voel jou hier
Ek voel jou hier in my hart elke oomblik
Die ure tussen jou en my
Solank jy onthou dat
Elke liewe uur ek het jou nodig
So nodig
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
O wat ek nie vir jou sal doen
My laaste asem om jou te soen
Om jou te soen
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Want my hart
Want my hart het klaar
My hart het klaar besluit
เกี่ยวกับเพลงนี้ :
My Hart Het Klaar Besluit ได้ถูกปล่อยออกมาเมื่อ 26 ม.ค. 2015. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง My Hart Het Klaar Besluit, รับชมมิวสิควิดีโอ, ฟังเพลงออนไลน์ และอ่านเนื้อเพลงออนไลน์ได้ทันที My Hart Het Klaar Besluit จาก Monique,และ David Fourie ฟังเพลง My Hart Het Klaar Besluit และสนุกสนานไปกับเสียงเพลงได้ทุกที่ทุกเวลา
Tags ที่เกี่ยวข้อง :
My Hart Het Klaar Besluit (โดย Monique), My Hart Het Klaar Besluit, My Hart Het Klaar Besluit มิวสิควีดีโอ, My Hart Het Klaar Besluit เนื้อเพลง, Monique เพลง