ดาวน์โหลดและฟังเพลง Iewers Het Ek Jou Verloor พร้อมเนื้อเพลงจาก Ruan Josh

ฟังเพลงIewers Het Ek Jou Verloor

Ruan Josh10 มี.ค. 2017

เนื้อเพลง Iewers Het Ek Jou Verloor

Iewers het ek jou verloor:

Ruan Josh

 

Van die eerste dag

Het ek geweet dis altyd

Vir altyd

Die belofte tussen ons wat sé

Jy's myne

Net myne om vastehou

Om lief te hê elke dag

 

Maar die waarheid in jou oë

Begin verduister

En ek luister

Hoe die woorde uit jou mond

Net skielik min raak

Net min raak

Jou stem weerklink

En ek gryp na dit wat daar was...

 

Hoe sal ek ooit kan weet

As jy my nie sé nie?

 

Waar ek staan

Hou ek aan

Om my hart vir jou te gee

Oor en oor van voor

Sonder twyfel Sonder voorgee

Want iewers het ek jou

Iewers het ek jou verloor

Ek probeer nog 'n keer

Hoor jy as ek sê

Daar's een daar's een

Net die een wat ek wil hê

Want iewers het ek jou

Iewers het ek jou verloor

 

Al die nagte van alleen wees

Die verlange

Verlange

En al sit jy hier langs my

Voel jy net verder

En verder

Praat met my

Hoe kry ek jou weer vir my

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

ฟังเพลง Iewers Het Ek Jou Verloor โดย Ruan Josh ด้วย JOOX Application. ผลงานจาก Ruan Josh Iewers Het Ek Jou Verloor เปิดตัวเมื่อวันที่ 10 มี.ค. 2017 ฟังเพลงได้ทุกที่ หรือรับชมมิวสิควิดีโอ คุณสามารถอ่านเนื้อเพลง Iewers Het Ek Jou Verloor ได้ที่นี่เพื่อประสบการณ์การฟังเพลงที่ดีที่สุด ดาวน์โหลด JOOX Application และฟังเพลง Iewers Het Ek Jou Verloor ออนไลน์ได้ทันที

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Iewers Het Ek Jou Verloor (โดย Ruan Josh), Iewers Het Ek Jou Verloor, Iewers Het Ek Jou Verloor มิวสิควีดีโอ, Iewers Het Ek Jou Verloor เนื้อเพลง, Ruan Josh เพลง