เนื้อเพลง Hemel Op Die Platteland (Akoesties)
Hemel Op Die Platteland (Akoesties) - Fokofpolisiekar
Kan jy my skroewe vir my vasdraai
Kan jy my albasters vir my vind
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk
Kan jy
Kan jy apatie spel
Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy
Kan jy apatie spel
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk
Kan jy
Kan jy apatie spel
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
เกี่ยวกับเพลงนี้ :
เพลงนี้ถูกปล่อยออกมาในวันที่ 1 ธ.ค. 2012, เพลง Hemel Op Die Platteland (Akoesties) จาก Fokofpolisiekar ที่ร่วมกันสร้างสรรค์ท่วงทำนองและเนื้อร้องได้ยอดเยี่ยม
ดาวน์โหลด JOOX Application และ รับฟังเพลง, ชมมิวสิควีดีโอ และอ่านเนื้อเพลง แบบออนไลน์ได้ทุกที่ทุกเวลา
Tags ที่เกี่ยวข้อง :
Hemel Op Die Platteland (Akoesties) (โดย Fokofpolisiekar), Hemel Op Die Platteland (Akoesties), Hemel Op Die Platteland (Akoesties) มิวสิควีดีโอ, Hemel Op Die Platteland (Akoesties) เนื้อเพลง, Fokofpolisiekar เพลง