ดาวน์โหลดและฟังเพลง Twee Huise พร้อมเนื้อเพลงจาก Karlien Van Jaarsveld

ฟังเพลงTwee Huise

Karlien Van Jaarsveld21 เม.ย. 2017

เนื้อเพลง Twee Huise

Twee Huise (两栋房子) - Karlien Van Jaarsveld

Written by:Karlien Van Jaarsveld

 

Partykeer is twee huise beter as een huis

 

Maar ek sal jul vashou

 

Tot aan die einde van tyd

 

Partykeer is twee mense

 

Net nie bedoel vir mekaar

 

Ek weet dit is moeilik

 

Maar in tyd sal jul verstaan

 

En ek belowe om julle altyd lief te hê

 

En te beskerm teen wat die wolwe buite sê

 

Eliah en daniël ek is jammer

 

Ek sal als gee wat ek het

 

Partykeer het twee mense die beste intensies

 

Maar soms werk dit nie uit nie

 

Soos wat ons graag die boek wou skryf

 

My seuns ons maak foute

 

Ek wil hê dat jul moet weet

 

Ek gee dit my beste

 

Maar tyd sal alles leer

 

En ek belowe om julle altyd lief te hê

 

En te beskerm teen wat die wolwe buite sê

 

Eliah en daniël ek is jammer

 

Partykeer is twee huise beter as een huis

 

Maar ek sal jul vashou tot aan die einde van tyd

 

En ek belowe om julle altyd lief te hê

 

En te beskerm teen wat die wolwe buite sê

 

Eliah en daniël ek is jammer

 

 

Ek sal als gee wat ek het

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Twee Huise จาก Karlien Van Jaarsveld ปล่อยเมื่อวันที่ 21 เม.ย. 2017. ฟังเพลง Twee Huise พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย Karlien Van Jaarsveld. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Twee Huise และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Twee Huise แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Twee Huise (โดย Karlien Van Jaarsveld), Twee Huise, Twee Huise มิวสิควีดีโอ, Twee Huise เนื้อเพลง, Karlien Van Jaarsveld เพลง