เนื้อเพลง Maak Die Perde Los
Maak Die Perde Los - Brendan Peyper
Lyrics by:N. Schoombee/P. Rossouw/A. Vorster
Composed by:N. Schoombee/P. Rossouw/A. Vorster
Produced by:Robin Kielly/Christie Schutte
Ek soek jou
Met jou bietjie bang en
Bietjie stil onseker
Ek weet nou
Sien jy dalk die klippe op jou pad?
Ek voel jy
Jy's bang die weerlig slaan
Jou deur die son se strale
En dink jy
Dat die winde jou gaan vang?
Want jou hart volg
My maar jou kop baklei
Leisels bind jou vas
Tot jou hart jou lei
Tot jou hart jou lei
Volg my
Want jou hart volg
My maar jou kop baklei
Leisels bind jou vas
Tot jou hart jou lei
Tot jou hart jou lei
Volg my
Maak die perde los los los los
Los jou vrese in die stof
Hou net vas aan my
In die ritme sal ons bly
Maak die perde los los los los
Op die winde sal ons ry
Hou net vas aan my
En maak die perde los
Jy weet
Niks in hierdie
Wêreld is ooit seker
Maar ek weet
Maar ek weet
Ek weet h*e seker
Ek hier in my voel
Want jou hart volg
My maar jou kop baklei
Leisels bind jou vas
Tot jou hart jou lei
Tot jou hart jou lei
Volg my
Maak die perde los los los los
Los jou vrese in die stof
Hou net vas aan my
In die ritme sal ons bly
Maak die perde los los los los
Op die winde sal ons ry
Hou net vas aan my
My
En maak die perde los
Daar is geen reëls
Daar is geen grense
Geen einde
Ons is vry
Ons is vry
Maak die perde los los los los
Los jou vrese in die stof
Hou net vas aan my
Hou net vas aan my
In die ritme sal ons bly
Maak die perde los los los los
Op die winde sal ons ry
Hou net vas aan my
Hou net vas aan my
En maak die perde los los los los
เกี่ยวกับเพลงนี้ :
เพลงนี้ถูกปล่อยออกมาในวันที่ 26 ต.ค. 2018, เพลง Maak Die Perde Los จาก Brendan Peyper ที่ร่วมกันสร้างสรรค์ท่วงทำนองและเนื้อร้องได้ยอดเยี่ยม
ดาวน์โหลด JOOX Application และ รับฟังเพลง, ชมมิวสิควีดีโอ และอ่านเนื้อเพลง แบบออนไลน์ได้ทุกที่ทุกเวลา
Tags ที่เกี่ยวข้อง :
Maak Die Perde Los (โดย Brendan Peyper), Maak Die Perde Los, Maak Die Perde Los มิวสิควีดีโอ, Maak Die Perde Los เนื้อเพลง, Brendan Peyper เพลง