收聽Refentse的Meisie sonner Sokkies歌詞歌曲

Meisie sonner Sokkies

Refentse2016年4月1日

Meisie sonner Sokkies 歌詞

Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie

Ek droom van 'n warm kersfeesdag en meisiekind sonder haar sokkies

Nes 'n bicycle sonder sy klokkie, nes 'n lollipop sonder sy stokkieNes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie

 

Waai windjie waai, die dae gaan verby

Môre kom daar 'n groot geluk

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

 

Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie

Ek droom van jou voor die sendingkerk

In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie

Bokkie met die blou doek op jou koppie

Die klokkie in my hart wil okkie stoppie

Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr

Want die verlange hou nooit oppie

 

Waai windjie waai, die dae gaan verby

Môre kom daar 'n groot geluk

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

 

Iewers hier binne in my bokkie, my hart klop nes 'n toktokkie

Ek droom van 'n warm kersfeesdag my meisiekind sonder haar sokkies

 

Waai windjie waai, die dae gaan verby

Môre kom daar 'n groot geluk

Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my