收聽Nicholis Louw的Water Jou Mond歌詞歌曲

Water Jou Mond

Nicholis Louw2014年3月10日

Water Jou Mond 歌詞

Water Jou Mond - Nicholis Louw

Se my water jou mond oo-oo-ook

Se my water jou mond oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot begin oor kook

Lek my lippe baby water jou mond ook

Jy net jy net jy doen dit aan my

Ek wonder hoe jou lippe proe

Binne my diep diep hier binne my

Weet ek hier kom moeilikheid

Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by

Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my

Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by

Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

Se my water jou mond oo-oo-ook

Se my water jou mond oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot begin oor kook

Lek my lippe baby water jou mond ook

Oo-oo-ook

Oo-oo-ook

Oo-oo-ook

Oo-oo-ook

My my kop dwaal as ek hoor hoe jy asem haal

Hoendervleis jy't my ooreis

Saggies kou kom nader dan voer ek jou

Go with the flow hier kom dit nou

Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by

Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my

Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by

Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

Se my water jou mond oo-oo-ook

Se my water jou mond oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot begin oor kook

Lek my lippe baby water jou mond ook

Koppie suiker by