收聽Adam Tas的Gaan sê vir die angels歌詞歌曲

Gaan sê vir die angels

Adam Tas2017年6月16日

Gaan sê vir die angels 歌詞

Begrawe vir my in die Platteland

Gooi my kissie toe met Bosveld sand

Met geen lig wat skyn

Begrawe vir my in die Platteland

Balsem vir my met Oil of Olay

Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo

En los vir my

Daar doer in die Platteland

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Ek’s op pad na bo

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Ek’s op pad na bo

As die Here my kom haal op 'n dag soos die

Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap

Daar doer in die Platteland

En gee my goed vir die wat dit soek

Los net my kierie, my skoene en my hoed

Vergeet van my

Begrawe vir my in die Platteland

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Ek’s op pad na bo

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Gaan sê vir die angels

Ek’s op pad na bo

Gaan begrawe my in die Platteland

Gooi my kissie toe

 

Met Bosveld sand