收聽Anneli Van Rooyen的Bitter Bessie Dagbreek歌詞歌曲

Bitter Bessie Dagbreek

Anneli Van Rooyen1997年1月1日

Bitter Bessie Dagbreek 歌詞

Bitter Bessie Dagbreek - Anneli Van Rooyen

Bitter Bessie Dagbreek

 

Bitter Bessie son

 

'N spieel het gebreek

 

Tussen my en hom

 

Stap ek langs die grootpad

 

Om daarlangs te draf

 

Oral draai die paadjies

Van sy woorde af

 

Dennebos herrinnering

 

Dennebos vergeet

 

Het ek ook verdwaal

 

Trap ek in my leed

 

Pappegaai bont eggo

 

Kierang kierang my

 

Todat ek bedroe

Weer die koggel kry

 

Eggo is geen antwoord

 

Antwoord hy alom

 

Bitter Bessie Dagbreek

 

BitterBessie son

 

Bitter Bessie Dagbreek

 

Bitter Bessie son

 

Bitter Bessie Dagbreek

 

Bitter Bessie son

 

'N Spieel het gebreek

 

Tussen my en hom

 

Stap ek langs die grootpad

 

Om daarlangs te draf

 

Oral draai die paadjies

 

Van sy woorde af

Dennebos herrinnering

 

Dennebos vergeet

 

Het ek ook verdwaal

 

Trap ek in my leed

 

Pappegaai bont eggo

 

Kierang kierang my

 

Todat ek bedroe

Weer die koggel kry

 

Eggo is geen antwoord

 

Antwoord hy alom

 

Bitter Bessie Dagbreek

 

Bitter Bessie son

 

Bitter Bessie Dagbreek

 

 

Bitter Bessie son