收聽Ricus Nel的Hou My Vas歌詞歌曲

Hou My Vas

Ricus Nel2014年3月24日

Hou My Vas 歌詞

Hou My Vas - Ricus Nel

Ek het n foto

 

N Foto gekry

 

N Foto van jou en van my waar ons lag

En ek dra hom by my

 

Dit was die goeie

 

Die goeie ou dae

 

Jy was toe nog syne maar nou is jy myne

Jy het so mooi gevra

 

Hou my vas

 

Ooh ho styf teen jou

 

Bly by my

 

Sommer hier sommer nou

Sommer hier sommer nou

 

Hou my vas

 

Ooh ho styf teen jou

 

Bly by my

 

Sommer hier sommer nou

Sommer hier sommer nou

 

Jy sê ek's n dromer

 

Jy is n droom

 

Drome kom waar

 

Toe ek sien het ek klaar by jou hart in gekruip

 

Miskien moet ons weg gaan

 

Vêr iewers heen

 

En fotos van jou en van my waar ons lag op n eiland gaan neem

 

Hou my vas

 

Ooh ho styf teen jou

 

Bly by my

 

Sommer hier sommer nou

Sommer hier sommer nou

 

Hou my vas

 

Ooh ho styf teen jou

 

Bly by my

 

Sommer hier sommer nou

Sommer hier sommer nou

 

Hou my vas

 

Ooh ho styf teen jou

 

Bly by my

 

Sommer hier sommer nou

Sommer hier sommer nou

 

Hou my vas

 

Ooh ho styf teen jou

 

Bly by my

 

Sommer hier sommer nou

Sommer hier sommer nou

 

 

Hou my vas