Iewers Het Ek Jou Verloor 歌詞
Iewers het ek jou verloor:
Ruan Josh
Van die eerste dag
Het ek geweet dis altyd
Vir altyd
Die belofte tussen ons wat sé
Jy's myne
Net myne om vastehou
Om lief te hê elke dag
Maar die waarheid in jou oë
Begin verduister
En ek luister
Hoe die woorde uit jou mond
Net skielik min raak
Net min raak
Jou stem weerklink
En ek gryp na dit wat daar was...
Hoe sal ek ooit kan weet
As jy my nie sé nie?
Waar ek staan
Hou ek aan
Om my hart vir jou te gee
Oor en oor van voor
Sonder twyfel Sonder voorgee
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor
Ek probeer nog 'n keer
Hoor jy as ek sê
Daar's een daar's een
Net die een wat ek wil hê
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor
Al die nagte van alleen wees
Die verlange
Verlange
En al sit jy hier langs my
Voel jy net verder
En verder
Praat met my
Hoe kry ek jou weer vir my