收聽Demi Lee的Jy Maak My Beter歌詞歌曲

Jy Maak My Beter

Demi Lee2016年6月24日

Jy Maak My Beter 歌詞

Jy het klipies teen my ruit gegooi

Soos in di flieks my uit genooi

Om saam met jou deur stellenbosh te loop.

 

Gesing van picknic op die maan

Terwyl jy op my voor stoep staan

I enkel roos en jou blou oe vol hoop.

 

Dit was net mooi di begunt van vir ewag

Was toe die hoogte punt van my lewe.

 

En toe raak dit beter, beter en beter waar gaan dit ooit stop

Gaan jy altyd my hart so lat klop, jy beter want beter en beter is meer as i gevoel dis die wete saam met het ek i doel

Want jy maak my beter, beter en beter.

 

Jy het my help soek na drome wat

Ons soms lei op i kronkel pad

En heeltyd het jy sterk langs my gestaan

En my sagte hart veilag gehou in arms wat jy om my vou

En vas klou tot dat al vrees virgaan.

 

Dit was alles net i deel van vir ewag

Dit was weer die hoogte punt van my lewe.

 

En toe raak dit beter, beter en beter waar gan dit ooit stop

Gaan jy altyd my hart so lat klop, jy beter want beter en beter

Is meer as i gevoel, dis die wete saam jou het ek i doel,

Want jy maak my beter, beter en beter.

 

Jy het voor my op knee jou woord gegee jy bly getrou

En jy het my toelaat, verstaan ons liefde gaan verewag

Wees soos nou.

 

En toe raak dit beter, beter en beter

Waar gaan dit ooit stop gaan jy altyd

My hart so lat klop, beter want wat beter en beter is meer

As i gevoel dis die wete saam met jou het ek i doel

Want jy maak my beter.

 

En toe raak dit beter, beter en beter

Wa gaan dit ooit stop

Gaan jy altyd my hart so lat klop

Jy beter want beter en beter is meer as i gevoel

Dis die wete saam met jou het ek i doel

Want jy maak my beter, beter en beter.

 

Beter en beter.