收聽Ray Dylan的Jessica歌詞歌曲

Jessica

Ray Dylan2016年9月9日

Jessica 歌詞

Jessica - Ray Dylan

Written by:Nikolaus Presnik/Sarah Theron/Pierre Smith/Alli Heyns/Christie Schutte

Jessie ek onthou toe ons nog kinders was

Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag

 

Drome gedroom in lang gras by die vlei

 

Hoe ons eendag groot sou word

 

Altyd saam wees jessie ek en jy

 

Jessica

 

Jy kan maar glo jessie baby daar's geen ander een

Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou

 

Jessica

 

Dit was net ons op die strand toe die

Son sak ek onthou

 

Jessica

 

Kom kyk jessie baby kyk wat ek bedoel

As ek se ek is op my knieë baby nidoria

 

Jessica

 

En toe dit lig word was jy warm om my gevou

 

Jessie ek onthou nog daardie eerste soen

Jou oe se bruin agter die paviljoen

Die wind die son jou mond

 

Jy het gevra of ek van jou hou

 

Ek lief jou jessie my baby ek se dit nou

 

Jessica

 

Jy kan maar glo jessie baby daar's geen ander een

Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou

 

Jessica

 

Dit was net ons op die strand toe die

Son sak ek onthou

 

Jessica

 

Kom kyk jessie baby kom kyk wat ek bedoel

As ek se ek is op my knieë net oor jou

 

Jessica

 

En toe dit lig word was jy warm om my gevou

 

Jessica

 

Jessica

 

Dit was net ons op die strand toe die

Son sak ek onthou

 

Jessica

 

Kom kyk jessie baby kom kyk wat ek bedoel

As ek se ek is op my knieë net oor jou lu

 

Jessica

 

En toe dit lig word was jy warm om my gevou

 

 

Jessica