Listen to Raak n Bietjie Fucked song with lyrics from Kontras

Raak n Bietjie Fucked

Kontras29 Apr 2019

Raak n Bietjie Fucked Lyrics

Hierdie jaar was 'n harde een

moes oorbegin vanaf kindsbeen

en ek is moeg om in die ry te wag

Die aarde draai al biljoene kere

en almal gaan nogsteeds tekere

Die samelweing is eintlik net 'n las

Maar ek sal eerder weg wil breek

en van al hierdie kak vergeet

so ek rol solank klippe uit die pad

Ek wil na die kus verdwyn

met 'n hele kis vol brandewyn

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

As ons uit hierdie plek kan kom

wag daar vir ons 'n tweede son

Maar hierdie vier mure druk my vas

Mensdom wanneer gaan jy ooit leer

ons almal word gehipnotiseer

Met lewens uitgestal op 'n rak

Ons sal maar 'n brug moet bou

sterk genoeg om ons te hou

dit wat jy wil hê sal jy moet vat

Maar ek wil na die kus versdwyn

met 'n hele kis vol brandewyn

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)

(Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked)