Listen to Kopstamp song with lyrics from Kontras

Kopstamp

Kontras29 Apr 2019

Kopstamp Lyrics

Ek het verward vanoggend wakker geraak

Dit het gevoel of alles

binne my begin te staak

My perspektief is nou meer

selektief as gisteraand

Ek is mos ‘n heer in hierdie revolusie

Fok jou idees gevind op televisie

Ek sal weer my kopstamp

As ek meer alleen stap

En ek probeer nog poes hard

My demone aanvat

Ek sal weer my kopstamp

As ek meer alleen stap

En ek probeer nog poes hard

My demone aanvat

Die reg van toegang was voorbehou

die teenmiddels het

hulself om en om my gevou

ek het alreeds van my besluite berou

en nou is ek besig

om aan die laaste morsel

van wie ek is te klou

Ek sal weer my kopstamp

As ek meer alleen stap

En ek probeer nog poes hard

My demone aanvat

Ek sal weer my kopstamp

As ek meer alleen stap

En ek probeer nog poes hard

My demone aanvat

My moer is suur

want jy speel god!

Jy is besig om almal oor te fok!

My moer is suur

want jy speel god!

Jy is besig om almal oor te fok!

Is jy dan so onbewus van waar

die waarheid werklik rus?

Is jy dan so onbewus

van wat die waarheid werklik is?

Ek sal weer my kopstamp

as ek meer alleen stap

en ek probeer nog poes hard

my demone aanvat

Ek sal weer my kopstamp

as ek meer alleen stap

en ek probeer nog poes hard

my demone aanvat

Ek sal weer my kopstamp

as ek meer alleen stap

en ek probeer nog poes hard

my demone aanvat

Ek sal weer my kopstamp

as ek meer alleen stap

en ek probeer nog poes hard

my demone aanvat