Listen to Een Miljoen Woorde song with lyrics from Jakkie Louw

Een Miljoen Woorde

Jakkie Louw16 Jun 2017

Een Miljoen Woorde Lyrics

Sy sê

Sy sukkel om te slaap

As sy droom

As sy droom

Sy sê

Daar’s bitter baie dinge

Wat sy nog wou doen

Sy vra “Is jy wakker?”

Hy sê “Ja”

En sy vra

“Sê my wat sal jy doen”

“Met ’n miljoen”

“Een miljoen woorde”

Ek sal poetry skryf

Oor jou mond en jou lyf

Ek sal liedjies dan maak

En dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou

In ’n nuwe taal

Vir ons gebore

Oooh

Met een miljoen woorde

Ek skryf

Jou naam

Op die stam van ’n boom

Waar jy nou woon

En ek wens

Ek kan jou nog een keer vra

“Hey”

 

“Wat doen ons vandag?”

Ek sal poetry skryf

Oor jou mond en jou lyf

Ek sal liedjies dan maak

En dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou

In ’n nuwe taal

Vir ons gebore

Oooh

Met een miljoen woorde

Met een miljoen woorde

Ek sal poetry skryf

Oor jou mond en jou lyf

Ek sal liedjies dan maak

En dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou

In ’n nuwe taal

Vir ons gebore

Oooh

Ek sal poetry skryf

Oor jou mond en jou lyf

Ek sal liedjies dan maak

En dit sing tot jy slaap

Maar vanaand soen ek jou

In ’n nuwe taal

Vir ons gebore

Oooh

Een miljoen woorde

Een miljoen woorde

Hy sê

Hy sukkel

Om te slaap as hy droom

 

As hy droom

 

Droom van haar