Listen to Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe song with lyrics from Ge Korsten

Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe

Ge Korsten22 May 2015

Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe Lyrics

Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe - Ge Korsten

Written by:T. Du Toit

Ek kyk graag so diep in jou oë

 

Oëoëoëoëoë

 

Ek kyk graag so diep in jou oë

 

Ek soen jou so graag op jou mond

 

As jy by my bly dan weet ek dis jy

Jy's hemel op aarde vir my

 

Ek kyk graag so diep in jou oë

 

Ek raak graag so saggies jou hand

As jy by my bly dan weet ek dis jy

 

Jy's hemel op aarde vir my

 

Dat ons twee mekaar ontmoet het

 

Kan geen toeval wees

 

Wat die noodlot ons nog gee

Kan tog net liefde wees

 

As mens glo in ware liefde

Dit het ons geleer

 

Dan kan niks ons ooit skei nie

Want ons liefde word net altyd meer en meer

 

Ek kyk graag so diep in jou oë

 

Ek soen jou so graag op jou mond

 

As jy by my bly dan weet ek dis jy

 

Jy's hemel op aarde vir my

 

Ek kyk graag so diep in jou oë

 

Ek raak graag so saggies jou hand

 

As jy by my bly dan weet ek dis jy

 

Jy's hemel op aarde vir my

 

Ek kyk graag so diep in jou oë

 

Ek soen jou so graag op jou mond

 

As jy by my bly dan weet ek dis jy

 

Jy's hemel op aarde vir my

 

***Lyrics are from third-parties***