Listen to Maak Oop Jou Oe song with lyrics from Riana Nel

Maak Oop Jou Oe

Riana Nel31 May 2010

Maak Oop Jou Oe Lyrics

Ek het gewonder hoe ek sonder jou

Aan sou stap in hierdie lewe

Nie ooit getwyfel hoe ek voel

En vir die eerste keer my hart gegee

’n Kans gevat op ware liefde

Ons was tog vir mekaar bedoel

Maar elke dag ’n vraag sonder ’n antwoord

En ek sien dit in jou oë

Wat ek nie wil hoor

Maak oop jou oë en sien wat voor jou

Staan in die maanlig en sê my wat jy voel

Sê my wat jy voel

Maak oop jou oë en sien wat voor jou

Staan in die maanlig en sê my wat jy voel

Sê my wat jy voel

Daar moet ’n rede wees vir al die vrees

Ek veg met elke klein gedagte

Regtig gehoop dis dalk jy

Mmmm

Verniet

En hier’s ons nou en ek onthou

Ons is eerder beter af as vriende

Jy weet die waarheid maak so seer

En elke dag ’n vraag sonder ’n antwoord

Maar ek sien dit in jou oë

Wat ek nie wil hoor

Staan in die maanlig en sê my wat jy voel

Sê my wat jy voel

Maak oop jou oë en sien wat voor jou

Staan in die maanlig en sê my wat jy voel

Sê my wat jy voel

Ek het gehoop jy sal my kom haal vanaand

Hopelik weet jy dis te laat

Vanaand

Maak oop jou oë en sien wat voor jou

Staan in die maanlig en sê my wat jy voel

(Sê my wat jy voel)

Sê my wat jy voel

(Sê my wat jy voel)

Maak oop jou oë en sien wat voor jou

Staan in die maanlig en sê my wat jy voel

(Sê my wat jy voel)

Sê my wat jy voel

 

 

 

***Lyrics are from third-parties***

Comments for Maak Oop Jou Oe

No comments yet. Be the first to comment!