Listen to Voel Jy Die Genade song with lyrics from Jo Black

Voel Jy Die Genade

Jo Black18 Jan 2019

Voel Jy Die Genade Lyrics

Hou aan loop

En kyk weer op

Daar's soveel meer wat op jou wag

Sê my voel jy die genade

 

Die son kom op

Verblind jou oë

 

Dis dalk te groot om te verstaan

Maar sê my voel jy die genade

 

En die water loop

Ja die water stroom

Sê my voel jy die genade

 

Maak net jou arms oop

Laat die trane loop

Sê my voel jy die genade

 

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

 

Jy's net 'n mens

Hy is God

Maar jy sal nooit uit sy hand uit val

Sê my voel jy die genade

 

Jy's vrygekoop

Die prys is reeds betaal

Jy's skoongewas

'n Koningskind

Sê my voel jy die genade

 

En die water loop

Ja die water stroom

Sê my voel jy die genade

Maak net jou arms oop

Laat die trane loop

Sê my voel jy die genade

 

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

 

En die water loop

Ja die water stroom

Sê my voel jy die genade

 

Maak net jou arms oop

Laat die trane loop

Sê my voel jy die genade

 

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

Oh-oh voel jy die genade

 

 

 

Comments for Voel Jy Die Genade (104)

Cornelia Pretorius du Plessis
Cornelia Pretorius du Plessis

Wow

Annelize
Annelize

Ongelooflike krag van hoop om genade te ontvang en te sien, voel en ervaar... Amazing

lillymag
lillymag

Kragtig die klank

Dihan
Dihan

Sing nog Jo Black ASB.

bakerman
bakerman

Treffer Joe black, dit laat n mens wee voel omte lewe😉

bianca
bianca

heyyyy hierdie is my favourite liedjie ooit

Zilke
Zilke

Amazing song 🎵

Pieter
Pieter

Seriously

nie

Pieter
Pieter

Dis ń lelike woord poephol

Asshole

KHALEESI
KHALEESI

Die Beste! 🙌