Listen to Roulette song with lyrics from NRG

Roulette

NRG7 Jul 2014

Roulette Lyrics

Roulette - NRG

Written by:Vaughan Gar

 

Oh oh oh

 

Jou woorde se wat my hart wil hoor

Maar jou dade gee iets anders voor

 

As ons saam is voel jy deel van my

Maar op'n afstand jy my vermy

 

Moet ek my kanse waag

Om verder jou na te jaag

Hoe meer op die spel is

Hoe meer kan ek verloor

Sit ek my geld op jou

Vat ek die kans vir nou

Speel ek die kleur wat jy sou

 

Rooi of swart liefde of smart

Weet jy nie jy speel met my hart

 

Stop die wiel breek die reel

 

Weet jy nie jy speel roulette met my hart

 

Oh oh oh

Jy speel roulette met my

Oh oh oh

Jy speel roulette met my hart

Jou soene kan'n man se hart verlei

Waarom speel jy dan so rof met my

 

Sien jy ook wat jy hier kan verloor

Hier die kans doen hom nog eenkeer voor

Moet ek my kanse waag

Om verder jou na te jaag

Hoe meer op die spel is

Hoe meer kan ek verloor

Sit ek my geld op jou

Vat ek die kans vir nou

Speel ek die kleur wat jy sou

 

Rooi of swart liefde of smart

 

Weet jy nie jy speel met my hart

Stop die wiel breek die reel

 

Weet jy nie jy speel roulette met my hart

 

Oh oh oh

Jy speel roulette met my

Oh oh oh

Jy speel roulette met my hart

12 11 10 ek wil jou weer sien

 

9 8 as ek mag

 

7 6 5 gaan ek of jy skuif

4 3 2 ek week ek's jou een

 

Rooi of swart liefde of smart

 

Weet jy nie jy speel roulette met my hart

Stop die wiel breek die reel

 

Weet jy nie jy speel roulette met my hart

 

Oh oh oh

 

Jy speel roulette met my hart

Oh oh oh

 

Jy speel roulette met

Jy speel roulette met

Jy speel roulette met my hart

 

Jy speel roulette met my hart

 

 

Jy speel roulette met my hart