Listen to Engele song with lyrics from Arno Jordaan

Engele

Arno Jordaan1 Jan 2009

Engele Lyrics

Die tyd is nou verby

Jou hande is nie warm nie

Jy kan nie langer bly

Jou oë het my gegroet

Ek wil jou nie so los nie maar,

Die lewe sê ek moet

Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was

En ek maak jou aan my hart se ritme vas

Want daar is Engele wat waak oor jou,

Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou

Daar is Engele wat by jou staan,

Wat jou dra op die wind

en gaan waar jy gaan

En die tyd sal my net liewer maak vir jou

En die jare sal ons drome verder bou

Gesigte teen die muur

Die drome van ons ure saam

Is elke oomblik hier

Die dag het jou kom haal

En om jou weer te sien sal ek met als in my betaal

Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was

En ek maak jou aan my hart se ritme vas

Want daar is Engele wat waak oor jou,

Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou

Daar is Engele wat by jou staan

Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan

En die tyd sal my net liewer maak vir jou

En die jare sal ons drome verder bou

Die tyd is nou verby

Jou hande is nie warm nie

Jy kan nie langer bly

Jou oë het my gegroet

Ek wil nie van jou weggaan nie

Maar die lewe sê ek moet

Ah...Jy, jy

Engele wat waak oor jou,

Wat jou hand in die lig en die donker vas sal hou

Daar is Engele wat by jou staan

Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan

(Die tyd sal my)

En die tyd sal my net liewer maak vir jou

En die jare sal ons drome verder bou

 

 

 

Comments for Engele (4)

Jasi
Jasi

awesome song

Bertus Goosen
Bertus Goosen

This has been my fav song since it was released and im 20 years old now

Alta Greyling Potas
Alta Greyling Potas

Dra die song op aan my engel in die hemel!!!

Ellie Theron
Ellie Theron

wow