Die Hemel Weet Lyrics
Die lewe loop n vreemde pad. wat n mens soms nie beplan.
Maar jy't n keuse wat jy daarvan maak.
Soms kyk jy terug na n verdwaalde weg en
...somtyds dink jy jy was reg.
Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand.
En die hemel weet ek was lief vir jou.
Sal ek jou nooit vas kan hou.
Is dit als te laat om n weer probeer te maak.
En die vlamme brand die hel breek los.
Vir elke traan het dit ons gekos.
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand.
Nou staan ons hier die kruispad wag.
Nie links of regs sien ek die lig.
Wie se keuse is dit hierdie keer.
Jy kyk weer terug jy raak verward
Ek draai maar links en ek volg die swart.
Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand
En die hemel weet ek was lief vir jou.
Sal ek jou nooit vas kan hou.
Is dit als te laat om n weer probeer te maak.
En die vlamme brand die hel breek los.
Vir elke traan het dit ons gekos.
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand.
En die vlamme brand die hel breek los.
Vir elke traan het dit ons gekos.
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand.
***Lyrics are from third-parties***
Related Songs
Comments for Die Hemel Weet (8)

Amazing song

Hy is Stunning

Baie mooi hy mag maar sing stunning.

Awesome!!! Net hy kan dit so doen.

beautiful

stunning

Amazing
pragtig en so mooi dat manie dit by keagan se begrafnis gesing het