Listen to Toemaar Die Donker Man song with lyrics from Laurika Rauch

Toemaar Die Donker Man

Laurika Rauch15 Jan 1979

Toemaar Die Donker Man Lyrics

 

Toemaar Die Donker Man - Laurika Rauch

Written by:I Jonker/Laurika Rauch

 

Op die groen voetpad

Van die horison ver

Om die aarde skat

Stap n ou man wat

N oop maan dra in sy hare

 

Nagtegaal in sy hart

 

Jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat

En n rug gebuk aan sy jare

 

En n rug gebuk aan sy jare

 

Wat maak hy mammie

 

Wat maak hy mammie

 

Hy roep die kriekies

Hy roep die swart

Stilte wat sing

Soos die biesies my hart

En die sterre wat klop

Tok-tok liefling

Soos die klein tok-tokkies in

Hul fyn-ver kring

En die sterre wat klop

Tok-tok liefling

Soos die klein tok-tokkies in

Hul fyn-ver kring

 

Wat is sy naam mammie

 

Wat is sy naam mammie

 

Sy naam is sjuut

Sy naam is slaap

Meneer vergeet

Uit die land van vaak

Sy naam is toemaar

Hy heet my lam

Toemaar die donker man

Toemaar die donker man

 

Op die groen voetpad

Van die horison ver

Om die aarde skat

Stap n ou man wat

N oop maan dra in sy hare

 

Nagtegaal in sy hart

 

Jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat

En n rug gebuk aan sy jare

 

En n rug gebuk aan sy jare

 

Wat maak hy mammie

 

Wat maak hy mammie

 

Hy roep die kriekies

Hy roep die swart

Stilte wat sing

Soos die biesies my hart

En die sterre wat klop

Tok-tok liefling

Soos die klein tok-tokkies in

Hul fyn-ver kring

En die sterre wat klop

Tok-tok liefling

Soos die klein tok-tokkies in

Hul fyn-ver kring

 

Wat is sy naam mammie

 

Wat is sy naam mammie

 

Sy naam is sjuut

Sy naam is slaap

Meneer vergeet

Uit die land van vaak

Sy naam is toemaar

Hy heet my lam

Toemaar die donker man

Toemaar die donker man

Mammie

 

Toemaar die donker man

Mammie

 

Toemaar die donker man

 

Mammie