Listen to DONKER NAG song with lyrics from Karen Zoid

DONKER NAG

Karen Zoid13 Sep 2019

DONKER NAG Lyrics

Hier kom die donker

Hier kom die donker nag

Die donker nag is die plek waar geliefdes sal eeue wag

Al eeue wag

In die donker nag

 

Hier in die donker

Hier in die donker nag

Die donker nag waar vergifnis kan skitter soos ‘n ster wat wag

Die sterre wag

Van die donker nag

 

Slaap sag in die donker nag

Slaap sag in die donker nag

Geen klag teen die donker, geen klag teen die donker

Slaap sag in die donker, slaap sag in die donker nag

Ja

Slaap sag in die donker nag

Slaap sag in die donker nag

Daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donker

Slaap sag in die donker, die pragtige donker nag

Ja

Slaap sag in die donker nag

Slaap sag in die donker nag

Geen klag teen die donker, geen klag teen die donker

Slaap sag in die donker, slaap sag in die donker nag

Ja

Slaap sag in die donker nag

Slaap sag in die donker nag

Daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donker

Slaap sag in die donker, die pragtige donker nag

 

 

Comments for DONKER NAG (17)

Thandokuhle Mathabela
Thandokuhle Mathabela

super hit song .

Renaldo Simpson
Renaldo Simpson

✌🏽🔥

Jean Meyer
Jean Meyer

hi jy is so ok

Arno Saunders
Arno Saunders

amazing

Efuel
Efuel

Gorgeous as always

Hallaba Mokwena
Hallaba Mokwena

this is amazing 🙌❤

mayele
mayele

I love des song I nice but I can not andastanda what day sing

Soene Kemp
Soene Kemp

KAREN ZOID op haar beste ❤️❤️❤️

Dewaldt Hattingh
Dewaldt Hattingh

Stunning karen!*.✌😁🍷

Roxy Kritz
Roxy Kritz

dus verstaanbaar as jy stadig praat. Ja afrikaans musiek is mooi

Ek vier lief Afrikaans musiek, my problem ek nie vir vurstan Afrikaans nie