Listen to My Dolla Nee song with lyrics from Kontras

My Dolla Nee

Kontras29 Apr 2019

My Dolla Nee Lyrics

Ek is moeg tot in die siel

hierdie jaar het my verniel

miskien is die volgende een beter

my voorneme is 'n skoner gewete

Ek sukkel nogsteeds om te slaap

en ontslae te raak van my selfhaat

die peilings dui dat ons almal siek is

alles in die lewe is 'n siklus

om en om en om en om

weer en weer en weer en weer

stadig oor die klippertjies

Voordat jy die ritme breek

om en om en om en om

weer en weer en weer en weer

nee O nee my Dolla nee

daar moet iets beters wees?

Dit voel soms of ek wil breek

maar ek weet ek moet dit wegsteek

miskien voel ek môre bietjie beter

asseblief iemand gee vir my rede

En as ek alles môre op sou gee

Sou jy nogsteeds alles met my deel

Ons dink ons hardloop weg

van ons verlede

Maar ons almal hardloop sonder rede

om en om en om en om

weer en weer en weer en weer

stadig oor die klippertjies

Voordat jy die ritme breek

om en om en om en om

weer en weer en weer en weer

nee O nee my Dolla nee

daar moet iets beters wees?

om en om en om en om

weer en weer en weer en weer

nee O nee my Dolla nee

daar moet iets beters wees?

om en om en om en om

weer en weer en weer en weer

nee O nee my Dolla nee

daar moet iets beters wees?

nee O nee my Dolla nee