Listen to Rock Daai Lyfie song with lyrics from Nicholis Louw

Rock Daai Lyfie

Nicholis Louw10 Mar 2014

Rock Daai Lyfie Lyrics

Rock Daai Lyfie - Nicholis Louw

Wys my wie bly in jou hart

 

Vra my raak my gee jou hand

 

Sê my voel jy hoe dit brand

 

Wil jy by my wees vanaand heid jy

Rock daai lyfie vertel

My jy wil my girl bly

Jy draai my om jou vinger en jy

Rock daai lyfie vertel

My jy wil nog saam ry

Of speel jy net met my

Bel my baby vertel

My dit is okay met jou

 

Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

 

Rock daai lyfie sê my jy wil

 

Rock daai lyfie

 

Vat my dra my in jou tas

 

Druk my hou my teen jou vas

 

Dink jy dis nog hoe dit was

 

Los my klere in jou kas

Heid jy rock daai lyfie vertel

My jy wil my girl bly

Jy draai my om jou vinger en jy

Rock daai lyfie vertel

My jy wil nog saam ry

Of speel jy net met my

Bel my baby vertel

My dit is okay met jou

 

Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

 

Rock daai lyfie sê my jy wil

 

Rock daai lyfie

 

Rock my wil jy

 

Rock my rock my wil jy

Rock my

Heid jy rock daai lyfie vertel

My jy wil my girl bly

Jy draai my om jou vinger en jy

Rock daai lyfie vertel

My jy wil nog saam ry

Of speel jy net met my

Bel my baby vertel

My dit is okay met jou

 

Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

 

Rock daai lyfie sê my jy wil

 

Rock daai lyfie omdat jy wil

 

Rock daai lyfie sê my jy wil

 

 

Rock daai lyfie omdat jy wil

Comments for Rock Daai Lyfie (2)

Llwellyn
Llwellyn

💓💓

❤❤❤

Miranda Pretorius
Miranda Pretorius

❤❤❤