Hendrik Spangenberg

22 Followers

Hendrik Spangenberg is al vir meer as 10 jaar in die musiekbedryf. Hy het "Sal Jou Onthou" in 2015 vrygestel en het die meerderheid van die liedjies op sy album saam met ander bekende liedjieskrywers geskryf. Hy werk tans aan sy nuwe musiek wat binnekort vrygestel gaan word, wat met 'n nuwe tiepe klank gevul word waarvoor aanhangers kan uitsien. Intussen is hy te sien by verskeie feeste en ander optredes in groot dele van Suid-Afrika. Sy eerse musiek vir "Solank Jy Myne Bly" is ook te sien op Youtube.

Read more

Albums | Singles

Album Sal Jou Onthou from Hendrik Spangenberg
Sal Jou Onthou1 Jan 2018

About Hendrik Spangenberg :

Hendrik Spangenberg is al vir meer as 10 jaar in die musiekbedryf. Hy het "Sal Jou Onthou" in 2015 vrygestel en het die meerderheid van die liedjies op sy album saam met ander bekende liedjieskrywers geskryf. Hy werk tans aan sy nuwe musiek wat binnekort vrygestel gaan word, wat met 'n nuwe tiepe klank gevul word waarvoor aanhangers kan uitsien. Intussen is hy te sien by verskeie feeste en ander optredes in groot dele van Suid-Afrika. Sy eerse musiek vir "Solank Jy Myne Bly" is ook te sien op Youtube.

Relish the songs of Hendrik Spangenberg on Joox anytime! Whenever we talk about an artist with amazing songs and albums, we cannot afford to miss one name viz Hendrik Spangenberg. Hendrik Spangenberg is one of the popular artists having 22 followers. If you too are looking for a destination to find Hendrik Spangenberg songs then look no more, at Joox we present an incredible compilation of Hendrik Spangenberg music videos and songs with lyrics that you would truly enjoy!

You May Also Like