Laurika Rauch

2.1k Followers

Laurika Rauch is deel van die Suid Afrikaanse kultuur soos braai. Meeste Afrikaanse huise het na haar musiek geluister sedert sy met opnames begin het. Sy bly een van die gunsteling vroulike kunstenaars in die land en word beskou as 'n lewende legende.

Read more

About Laurika Rauch

Laurika Rauch is deel van die Suid Afrikaanse kultuur soos braai. Meeste Afrikaanse huise het na haar musiek geluister sedert sy met opnames begin het. Sy bly een van die gunsteling vroulike kunstenaars in die land en word beskou as 'n lewende legende.

You May Also Like