Jak de Priester

Jak de Priester

901 Followers

Jak de Priester is 'n Afrikaanse sanger en skrywer wat 'n sterk nostalgiese gevoel teweë bring. Hy skryf stories in sy musiek en aanhangers geniet die vereenselwigbaarheid van sy musiek ongelooflik baie. Hy het 'n goeie sin van humor en dit is ook duidelik in sy musiek.

Read more

Albums | Singles

About Jak de Priester
Jak de Priester is 'n Afrikaanse sanger en skrywer wat 'n sterk nostalgiese gevoel teweë bring. Hy skryf stories in sy musiek en aanhangers geniet die vereenselwigbaarheid van sy musiek ongelooflik baie. Hy het 'n goeie sin van humor en dit is ook duidelik in sy musiek.

You May Also Like