收聽Jim Reeves的Geboorteplasie歌詞歌曲

Geboorteplasie

Jim Reeves2013年1月29日

Geboorteplasie 歌詞

 

Geboorteplasie - Jim Reeves (吉姆·裡夫斯)

Ek verlang na jou

 

Geboorteplasie

 

Na die liefde van 'n moeder wat daar wag

 

Deur die jare moes ek swerf in die vreemde

 

Ver van haar glimlag oã so sag

 

Ek sien 'n graf alleen verlate

 

Van ons vader wat so roep in 'n droom

 

O my moeder hoe hy waak in die stilte

 

Waar sy kniel by die ou akkerboom

 

Ek kom terug

 

Geboorteplasie

Terug na jou en die huisie aan die vlei

 

My hart is bly my dierb're moeder

Daar voel ek tuis die wãreld vry

 

 

Daar voel ek tuis die wãreld vry