收聽Adam Tas的Skilpadtepel歌詞歌曲

Skilpadtepel

Adam Tas2018年9月7日

Skilpadtepel 歌詞

Skilpadtepel - Adam Tas

Hy was die baas van 'n dorperplaas met die naam van Skilpadtepel

 

Maar die reën bly weg sy skape vrek

 

Hy vat sy vrou na 'n ander plek

 

Hy was die baas van 'n verlate plaas met die naam van Skilpadtepel

 

In die hartjie van die boesmanland

 

Waar die son 'n christen in die hel in brand

 

Hy bid vir reën mag god hom seën hierdie jaar

 

En hy bid vir die here wat die hemel en sy dorpers gemaak het

 

En met gebuigde knieë voor 'n droë krip gaan staan hy

 

Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

 

En sy koring kom sy gannatjies blom

 

Ja en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

 

En sy koring kom sy gannatjies blom

 

Daar op Skilpadtepel

 

Instrumenteel

Hy drink sy olof bergh nou met regte coke

 

Hy braai sy skaap op doringhout

 

Sy veld loop geil die tweeling lam

Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam

 

Ja en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

 

En sy koring kom sy gannatjies blom

 

Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

 

En sy koring kom sy gannatjies blom

 

Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

 

En sy koring kom sy gannatjies blom

 

Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

 

En sy koring kom sy gannatjies blom

 

 

Daar op Skilpadtepel