收聽Adam Tas的Is dit hoe die hemel lyk?歌詞歌曲

Is dit hoe die hemel lyk?

Adam Tas2014年10月27日

Is dit hoe die hemel lyk? 歌詞

Is dit hoe die hemel lyk? - Adam Tas

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis

 

Sit liewe jesus en my pa

 

Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla

 

Op 'n agastoof staan 'n ketel en kook soet swart boeretroos

 

Daar's 'n glimlag op jesus se gesig

 

En in my pa se blou blou oë

 

En is dit is hoe sy hemel lyk

 

En is dit is hoe sy hemel proe

 

En hoeveel paaitjies moes hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe

 

En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe

 

Op 'n visserman skuit in 'n silwer see

 

Sit my vriend schalk en vang

 

Sulke groot vet visse wat sy nette skeur

 

En soos reë n in sy boot in val

 

En ek sien hoe hy na sy hemel kyk daar's 'n glimlag in sy oë

 

En sy laaste vakansie was so welverdiend

 

Soos manna uit die hand van bo

 

En is dit is hoe sy hemel lyk

 

En is dit is hoe sy hemel proe

 

En hoeveel paaitjies mos hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe

 

En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van daai hemel te proe

 

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis

 

Sit liewe jesus en my pa

 

 

Hulle praat so oor die boerdery en sê alles is okay my bra