收聽Steve Hofmeyr的Pampoen歌詞歌曲

Pampoen

Steve Hofmeyr2012年1月1日

Pampoen 歌詞

Pampoen - Steve Hofmeyr

Sing sing jou woorde teen my vas

 

Bring jou hele lewe in 'n tas

 

Vat 'n trein na bloemfontein

En die 506 na petrus steyn

 

En as jy wil vat daar 'n bicycle

 

Volg volg die grondpad teen die bult

 

Hol oor die velde as jy wil

 

Hier wag ek die jare om

 

Vir 'n stofwolk op die horison

 

Of iets soortgelyk

 

Wat soos jy lyk

 

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

En 'n trekker wat se tires lek

 

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

 

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

En 'n plaas wat ek afbetaal

 

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

 

Kom jy om my te haal

 

Stuur stuur my liefde vir jou ma

 

Maar as jy kom los haar net daar

 

My baby hier's net plek vir die drie van ons

Want dis ek en jy en 'n af oorhond

 

Sy naam is roof maar hy's al jare doof

 

Bring bring daai goedjies wat jou pla

 

En ek maak 'n ring van ogiesdraad

 

Ek spaar nog vir die diamant

 

En 'n donkiekar vir die predikant

 

Ek sal moet blomme leen

 

Tot dit eendag re n

 

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

 

En 'n trekker wat se tires lek

 

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

 

Kom jy by my intrek

 

Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen

 

En 'n plaas wat ek afbetaal

 

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

 

Kom jy om my te haal

 

 

Kom jy om my te haal