Kompas 歌詞
Kompas (指南針) - Nádine
Lyrics by:Nádine
Composed by:S.T.Purvis
Elke dag sonder jou voel
Vir my nie reg nie
En elke uur oppad na jou
Sê nie jy's nie weg nie
Wens nou jy was aan my sy
Wys my waar is noord waar
Ek jou liefde kry
Sê my waar lê suid as
Ek die langpad ry
Die kompas van my hart
Wys ek is oppad
En êrens duskant
Bloemfontein wag jy
Dit wat ons die
Meeste soek raak
We op afdraai paaie
Soms raak ons die rigting
Kwyt en ry ons wye draaie
Maar aan my sy
Nog altyd jy
Wys my waar is noord
Waar ek jou liefde kry
Sê my waar lê suid
As ek die langpad ry
Die kompas van my hart
Wys ek is oppad
En êrens duskant
Bloemfontein wag jy
Wys my waar is noord waar
Ek jou liefde kry
Sê my waar lê suid as
Ek die langpad ry
Die kompas van my hart
Wys ek is oppad
En êrens duskant
Bloemfontein wag jy
Wys my waar is noord
Waar ek jou liefde kry
Sê my waar lê suid as
Ek die langpad ry
Die kompas van my hart
Wys ek is oppad
En êrens duskant
Bloemfontein wag jy