收聽Jakkie Louw的Voshaarnooi歌詞歌曲

Voshaarnooi

Jakkie Louw, Kevin Leo2008年4月20日

Voshaarnooi 歌詞

Bantam hom so en flennie die snare

Ek is verlief op die kind

Die son slaan vuur uit die sweetvoshareEk is verlief op die kind

Hoor jy meisie met die sweetvoshare

Verstaan jy die praat van die rankie snare

Ek is verlief op jou kind

Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies

Lappa maak vir Bella stout

Met Hanepoot se natrossies

Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar

My hart blom wit vir die voshaarnooi

Pluk heide van die rooiste rooi

Vir hierdie einste voshaarnooi

Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, dis heiderooi

Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, dis heiderooi

Vir jou my voshaar meisiekind